Die ANC wil nou ‘n kunsgalery in Johannesburg dwing om ‘n portret van pres. Jacob Zuma te verwyder. Hulle beskou die portret as ‘n erge belediging van Zuma. Die portret staan bekend as The Spear en beeld ‘n ten volle geklede Zuma uit met sy geslagsdele wat uithang. Zuma staan in dieselfde posisie as ‘n bekende standbeeld van Wladimir Lenin.
Ek het lank loop en tob oor wat my houding hierteenoor is. Aan die een kant moet ons die vryheid van ... lees meer >>

Al hoe meer mense protesteer teen mediahuise se gebruik van Photoshop. Voordat ‘n foto van ‘n model in ‘n tydskrif gepubliseer word, word dit dikwels eers met behulp van “photoshop” gedokter. Dit maak dat die eindproduk ‘n beeld is van ‘n byna perfekte mens: geen vetrolletjies nie, geen moesies nie, geen plooie nie, met rondings en bulte op al die regte plekke. En wanneer jy deur die tydskrif blaai, voel jy soos ‘n lelike monster, want jyself lyk nie soos ... lees meer >>
Daar is tans heeltemal te min mans in Australië vir al die vroue. Blykbaar is een van die redes vir die wanbalans tussen mans en vroue die feit dat baie mans wat in hul twintigerjare of dertigerjare is, die land verlaat om in ander lande werk te gaan soek. Die Katolieke Kerk in Australië het nou gesê dat vroue baie minder kieskeurig moet wees as hulle ‘n man soek, anders gaan hulle op die rak bly sit.
Dit is ‘n ... lees meer >>
Die Sondagkoerant Rapport vertel van ‘n skoolseun wat na bewering op ‘n rugby-oefenkamp verkrag is. Die skool beskou die voorval as ‘n “poets”. Blykbaar is baie drank gebruik. Die seun se kop is kaalgeskeer, en hy is met ‘n besemstok verkrag. Hy is ook met ‘n piesang gesodomiseer. Hy was nie by sy bewussyn nie weens die drank wat hom ingegee is. Sy wenkbroue is afgeskeer, tandepasta is in sy neusgate opgedruk en ’n falliese simbool op sy voorkop geteken. ... lees meer >>